10 Minute Mail needs your support


Make a donation to us


Or

Help us translate website.

Welkom by 10 Minute Mail

10minutemail.net is ’n gratis, wegdoenbare e-posdiens. U tydelike e-posadres sal na 10 minute verval waarna u geen toegang daartoe sal hê nie. U kan die tyd met 10 minute verleng.
Die webwerf waarop u aanteken kan u persoonlike inligting verkoop: u weet nooit waar u e-posadres gepubliseer gaan word nie. In sulke tye is ’n 10-minuut e-posadres die beste oplossing vir u probleme.

Gereelde vrae

V1: Kan ek posbusse pasmaak?

A1: NEE, ons webwerf is WERKLIK wegdoenbare posdiens, gevolglik kan ons nie toelaat dat gebruikers die naam van ’n posbus pasmaak nie. Dit beskerm die privaatheid van alle gebruikers. Ons hoop u verstaan waarom pasgemaakte name ontoelaatbaar is.

V2: Sal dieselfde posbus later weer verskyn?

A2: NEE, ons gebruik bitmaprekordgegenereerde posbusse, selfs die posbus is geskrap. Die map sal die gebruikte e-posse skrap en voorkom dat dit weer gegenereer word.

Q3: Is dit net 10 minute?

A3: NEE, u kan die tyd uitrek voordat dit verval. Gedurige uitbreiding sal voorkom dat die posbus verval.

Kontak ons

Gebruik Facebook of e-pos: [email protected] om ons te kontak (Engels of Sjinees). Ons kan nie altyd antwoord nie maar gaan ons bes doen om te reageer.

Oor Taal

Dankie aan die volgende vriend(e) vir vertaling:

Blip Noodlum

 |  Help us translate website.

Choose language:
EnglishAfrikaansShqipëriaالعربيةбеларускібългарски езикCatalà(Valencià)中文正體中文(台灣)简体中文(中国)HrvatskiČeštinaDanskNederlandsEstonianFârsiSuomiFrançaisDeutschქართულიΕλληνική γλώσσαעִבְרִיתहिंदी(Hindī)MagyarLietuvių kalbaBahasa IndonesiaGaeilgeItaliano日本語한국어LatviešuMāoriМакедонскиNorskPolskiPortuguês(Portugal)Português(Brazil)RomânăРусский языксрпскиSlovenský jazykSlovenščinaSvenskarEspañolไทยTürkçeУкраїнськаاُردُوTiếng Việt